deur AfriForum | Feb 12, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Edenvale het op 7 Februarie 2018 in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), die Ekurhuleni-metropolisie (EMPD), die departement van binnelandse sake en verskeie sekuriteitsmaatskappye ’n suksesvolle profileringsklopjag in...
deur AfriForum | Feb 12, 2018 | Argiewe
AfriForum se Hennopsrivier-buurtwagte het op 8 Februarie 2018 tydens ’n sigbaarheidsoperasie op ’n aantal marijuanaplante afgekom wat in ’n veld geplant is. Dié buurtwagte het die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) versoek om die marijuanaplante te verwyder, waarna...
deur AfriForum | Feb 12, 2018 | Argiewe
AfriForum se Benoni-tak buurtwag het Dinsdagaand, 7 Februarie 2018, in samewerking met die plaaslike gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) verskeie gemeenskapslede bygestaan nadat stormweer ’n aantal bome en wonings beskadig het. Dit volg ná ’n hewige reënbui gedeeltes...
deur AfriForum | Feb 9, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum gaan vandag twee staatshospitale by dr. Aaron Motsoaledi, minister van gesondheid, verkla weens die onprofessionele en nalatige hantering van ’n man wat tydens ’n plaasaanval ernstig beseer is. Berdus Henrico (39) is Dinsdagaand...
deur AfriForum | Feb 9, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 8 Februarie 2018 ’n nuwe bestuur vir die Germiston-tak verkies. Dít volg nadat AfriForum vanaf 2017 verskeie inligtingsessies vir die gemeenskap aangebied het oor die rol wat sy takke speel om gemeenskappe te verbeter. Die...