deur AfriForum | Feb 25, 2020 | Mediaverklarings
Oud en jonk het op Saterdag 22 Februarie ingespring en hand bygesit om die gevaarlike slaggate in die Songloed/De Clercqville -woongebied te vul. Verkeerstekens is ook vervang wat al ’n geruime tyd vermis is. Volgens Frans Roos, voorsitter van die plaaslike...
deur AfriForum | Feb 25, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum en die HPG (Heritage Protection Group) het op Saterdag 22 Februarie 2020 in Ellisras hul amptelike samewerking aangekondig. Die doel van dié samewerkingsooreenkoms is om op geweldsmisdaad te fokus en wedersyds ondersteuning te bied met onder meer hulp tydens...
deur AfriForum | Feb 25, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Oos-Moot-tak het op 23 Februarie 2020 ’n noodboodskap op hulle telegramgroep ontvang. ’n Verdagte was besig om een van die taklede se voertuig met klippe te bestook en het aggressief opgetree. Lede van AfriForum se Oos-Moot-buurtwag het op die boodskap...
deur AfriForum | Feb 25, 2020 | Mediaverklarings
AfriForum se Springs-tak het op 15 Februarie 2020 ’n skoonmaak-aksie in die middedorp op die hoek van 6de Laan en 9de Straat gehou. Dít volg nadat die gebied al vir ’n geruime tyd ’n seer oog vir die publiek is, weens onwettige vullis wat daar gestort word. Die laaste...
deur AfriForum | Feb 24, 2020 | Mediaverklarings, AfriForum Jeug Mediaverklarings
AfriForum Jeug wil jongmense met geskiedeniskennis bemagtig deur avontuurlustige staptoere aan te bied. Daarom hou hul vanjaar drie leierskap-en-geskiedenistoere in die Kalahari, Vrystaat en Natal om jongmense tussen 18 en 35 jaar met ’n praktiese eerder as teoretiese...