deur AfriForum | Mar 8, 2018 | Argiewe
AfriForum se Kamiesberg-tak het ’n aansoek in terme van die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000 (wet no. 2 van 2000) (PAIA) gebring om vas te stel of die aanstelling van die Kamiesberg Plaaslike Munisipaliteit se nuwe tegniese bestuurder reg...
deur AfriForum | Mar 8, 2018 | Argiewe
AfriForum het op 7 Maart 2018 ’n versoek aan genl. Bheki Cele, die nuwe minister van polisie, gerig ten einde ’n ontmoeting te reël om plaasmoorde en onwettige grondbesetting te bespreek. Dít volg ná talle uitlatings vanuit politieke kringe sedert die begin van die...
deur AfriForum | Mar 8, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Stilfontein het op 3 Maart die terrein by die Kowie-verkeersirkel skoongemaak. Dít volg nadat die buurtwag verskeie klagtes van ontevrede gemeenskapslede oor die swak toestand van dié dorp se verkeersirkels ontvang het. Aangesien die gras nie...
deur AfriForum | Mar 7, 2018 | Artikels
AfriForum gaan die Nelson Mandela-stigting (NMS) se aansoek om die ou Suid-Afrikaanse landsvlag as haatspraak te verklaar, teenstaan. Ernst Roets, adjunk- uitvoerende hoof van AfriForum, verduidelik dat AfriForum nie die ou vlag gebruik nie en dat dié organisasie se...
deur AfriForum | Mar 7, 2018 | Artikels
Deur Zelda Malan Wat aanvanklik as ’n AfriForum Jeugprojek in samewerking met Hoërskool Postmasburg se YCAP-leerders begin het, het vinnig uitgekring en ’n sneeubal-effek in die dorp gehad. Daar is aanvanklik besluit om die zebra- en padstrepe van Houtstraat voor die...