Header Artwork

AfriForum loods landswye #Skoonwater-projek

AfriForum het gister dié organisasie se #Skoonwater-projek vir 2018 by die Baviaanspoort-afvalwaterbehandelingswerke geloods. Takke regoor die land is ook gemobiliseer om die drink- en rioolwatergehalte te toets in dorpe waar daar aktiewe AfriForum-takke is. “Die...

AfriForum kap regering oor aandeel in listeriosesterftes

Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag die regering vermaan om medeverantwoordelikheid vir die uitbreking van listeriose en die gevolglike sterftes te aanvaar. Dr. Eugene Brink, strategiese raadgewer vir gemeenskapsake by AfriForum, sê dr. Aaron Motsoaledi,...

Veiligheidsinstellings fnuik motordiewe in Klerksdorp

AfriForum se Klerksdorp-buurtwag het op 8 Maart saam met verskeie ander veiligheidsinstellings ’n gesteelde voertuig suksesvol help opspoor en aan die eienaar terugbesorg. Die betrokke voertuig is omstreeks 18:30 by die Matlosana-winkelsentrum in Klerksdorp gesteel....

AfriForum loods 24/7-paniekknoppie vir lede

AfriForum het verlede week amptelik die AfriForum 911 TrackBox-paniekknoppie vir dié organisasie se lede geloods. “Ons is trots om aan te kondig dat ons die bestaande AfriForum 911-nooddienste, wat ons reeds etlike jare gratis aan AfriForum-lede bied, nou uitgebrei...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN