Header Artwork

AfriForum loods landswye #Skoonwater-projek

AfriForum het vandeesweek dié organisasie se #Skoonwater-projek vir 2018 by die Baviaanspoort-afvalwaterbehandelingswerke geloods. Takke regoor die land is ook gemobiliseer om die drink- en rioolwatergehalte te toets in dorpe waar daar aktiewe AfriForum-takke is. Die...

AfriForum stig Velddrif-tak

Die burgerregte-organisasie AfriForum het op Dinsdag 13 Maart 2018 ’n nuwe tak in Velddrif gestig. Dana Snyman, die gasspreker tydens hierdie geleentheid, het ’n praatjie getiteld “Is daar hoop?” gelewer. Die geleentheid is deur ongeveer 100 lede van die publiek...

Stryd teen korrupsie op plaaslike vlak skop af

Die burgerregte organisasie AfriForum se knak korrupsie opleidings-veldtog het vandag in Gauteng afgeskop. Dit volg nadat AfriForum se teenkorrupsie-eenheid na plaaslike vlak uitgebrei het om korrupsie op plaaslike vlak te ontbloot. Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN