deur AfriForum | Mar 14, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag 42 ton voer aan boere in die droogtegeteisterde Williston-distrik geskenk. Volgens AfriForum se Williston-tak is dit tans só droog in dié gebied dat boere genoop is om bloekomboomblare vir hul skape te voer. AfriForum...
deur AfriForum | Mar 14, 2018 | Argiewe
AfriForum se Paulpietersburg-tak het die afgelope maand in samewerking met die Zoeloeland Distriksmunisipaliteit brandkrane in dié dorp se woongebiede getoets ten einde die diensbaarheid daarvan te verseker. “Inwoners moet weet dat brandkrane in hul omgewing in ’n...
deur AfriForum | Mar 14, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het onlangs by die Laerskool Roodekrans in Roodepoort besoek afgelê. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders, onderwysers en ouers in. “Dit is vir...
deur AfriForum | Mar 14, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum is van mening dat die regering se eie nalatigheid en onbevoegdheid grootliks vir Suid-Afrika se waterprobleme verantwoordelik is, en nie klimaatsfaktore soos wat tans aangevoer word nie. Dít volg nadat Zweli Mkhize, minister van...
deur AfriForum | Mar 14, 2018 | Artikels
AfriForum het gisteraand ’n nuwe tak en buurtwag in Velddrif in die Wes-Kaap gestig. Die gewilde skrywer Dana Snyman was die gasspreker by die geleentheid by die Riviera-hotel. Hy het oor die tema Is daar hoop? gepraat. Snyman het mense aangemoedig om by AfriForum aan...