deur AfriForum | Feb 27, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Roodepoort-buurtwag het gedurende Februarie goeie samewerking met die plaaslike SAPD en ander veiligheidsinstansies aktief bevorder. Die SAPD versoek die Roodepoort-buurtwag weekliks om aan hul operasies deel te neem, en die buurtwag het in Februarie...
deur AfriForum | Feb 26, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Standerton-buurtwag het op 20 Februarie 2020 gehelp om twee verdagtes aan te keer. Dít volg nadat die buurtwag twee verdagte voertuie by ’n winkelsentrum opgemerk het en die registrasienommers aangemeld het. Die buurtwag is via hul WhatsApp-groepe ingelig...
deur AfriForum | Feb 26, 2020 | Mediaverklarings
’n Lid van AfriForum se Wolmaransstad-tak het die gevaar opgemerk wat toegegroeide en verstopte stormwaterdreine kan inhou en het vandeesweek ingespring en dit eiehandig oop- en skoongemaak. Tydens die reënseisoen veroorsaak verstopte dreine dat die strate oorstroom...
deur AfriForum | Feb 26, 2020 | Veldtogte en petisies
Sien AfriForum se kommentaar in verband met onteiening sonder vergoeding HIER. Stem teen die regering se beplande onteiening sonder vergoeding Teken die petisie HIER.
deur AfriForum | Feb 25, 2020 | Mediaverklarings
AfriForum se Potchefstroom-tak en -buurtwag het op Saterdag 22 Februarie 2020 gewerskaf om Potchefstroom weer ’n mooier, skoner en veiliger plek te maak. Taklede het die park in Louwstraat aangepak en die sowat 1 meter hoë gras gesny, waarna hulle ook die gras in...