deur AfriForum | Mar 15, 2018 | Argiewe
AfriForum sit sy veldtog voort om internasionale regerings in te lig oor die eiendomsbedreiging en plaasmoorde in Suid-Afrika, ondanks die kritiek wat Lindiwe Sisulu, die minister van internasionale betrekkinge en samewerking, teenoor dié organisasie uitgespreek het....
deur AfriForum | Mar 15, 2018 | Argiewe
Beste AfriForum-ondersteuner ONTEIENING SONDER VERGOEDING Soos jy weet het die parlement onlangs ’n mosie ten gunste van onteiening sonder vergoeding aanvaar. Hierdie was ’n beginselbesluit en die parlement moet nou ondersoek instel oor hoe artikel 25 van die grondwet...
deur AfriForum | Mar 15, 2018 | Argiewe
AfriForum se Upington-tak het ’n aansoek in terme van die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000 (wet no. 2 van 2000) (PAIA) gebring om vas te stel hoe die Dawid Kruiper Munisipaliteit belastingbetalers se geld bestee. Die munisipaliteit het 30 dae om op...
deur AfriForum | Mar 15, 2018 | Argiewe
AfriForum se Kathu-tak het gister ’n aansoek in terme van die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000 (wet no. 2 van 2000) (PAIA) gebring om te probeer vasstel wat die Gamagara Plaaslike Munisipaliteit se skuld aan Eskom en Sedibeng Water beloop. Dít volg...
deur AfriForum | Mar 15, 2018 | Argiewe
AfriForum se Sasolburg-tak loods vandag ’n petisie teen die swak gehalte van dienslewering van die Metsimaholo Plaaslike Munisipaliteit. Dít volg nadat inwoners van Sasolburg al vir ’n geruime tyd kla oor onder meer slaggate wat nie gevul word nie, straatligte wat nie...