deur AfriForum | Mar 22, 2018 | Artikels
“Jy kan nie net kla oor politiek, plaasmoorde of die droogte in ons land en niks doen nie. Waar jy kan, moet jy ’n bydra lewer. Ons moet almal saamstaan.” Só meen Carel Joubert, een van verskeie AfriForum-lede wie se reusebydrae tot die noodfonds dit vir die...
deur AfriForum | Mar 21, 2018 | Argiewe
AfriForum het die stand van burgerregte in 2017 ondersoek en tot die gevolgtrekking gekom dat daar min verbetering was in die realisering van eerstegenerasieregte vir Suid-Afrikaners. Hierdie bevindings word in die organisasie se jaarlikse burgerregte-indeks – wat...
deur AfriForum | Mar 20, 2018 | Argiewe
AfriForum se buurtwag in Meyerspark, Pretoria, het die afgelope naweek twee afsonderlike operasies uitgevoer in samewerking met die Silverton-SAPD, asook sekuriteitsmaatskappye en ander plaaslike buurtwagte. Die hooffokus van die eerste operasie was om sjebiens te...
deur AfriForum | Mar 20, 2018 | Artikels
Twee hofsake moes vandeesweek uitgestel word omdat daar nie tolke in Afrikaans beskikbaar was nie. Die een saak is die Coligny-moordverhoor van Pieter Doorewaard en Phillip Schutte wat van moord op ’n tiener beskuldig word. Die verrigtinge in die hooggeregshof in...
deur AfriForum | Mar 20, 2018 | Argiewe
Die burgerregtewaghond AfriForum het vandag die eerste weergawe van dié organisasie se plaasveiligheidsassessering bekend gestel as hulpmiddel vir mense in landelike gebiede om hul eiendomme te beveilig. Dit volg ná sowat 110 plaasaanvalle en -moorde landwyd sedert...