Header Artwork

AfriForum se Vryburg-tak bekommerd oor drinkwater

  Die AfriForum-tak in Vryburg het vandeesweek dié dorp se drinkwater getoets as deel van die organisasie se jaarlikse blou-en-groendruppelprojek. Dit blyk dat daar rede tot groot kommer is aangesien die toets vir E. coli gereageer het. Die saak is by die Naledi...

AfriForum-tak in Hertzogville bekommerd oor drinkwater

Die pasherstigte AfriForum-tak in Hertzogville het vandeesweek die dorp se drinkwater as deel van die burgerregtewaghond se jaarlikse blou-en-groendruppelprojek getoets. Kommer­wekkende fosfaatvlaktellings, wat minder as 15 moet wees, staan op 25. Die uitslag van die...
“Afrikaans is ’n saak wat ons net kan wen”

“Afrikaans is ’n saak wat ons net kan wen”

Verdoemende uitsprake is die afgelope tyd oor die toekoms en voortbestaan van Afrikaans gemaak. ’n Mens kan in sak en as daaroor gaan sit of skouer aan die wiel sit. Alet Rademeyer het by Nicol Stassen, besturende direkteur van Protea Boekhuis, gaan hoor waarom hy glo...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN