Header Artwork

Adv. Gerrie Nel besoek Riversdal om oor korrupsie te praat

Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaat vervolgingseenheid, het op Dinsdag, 27 Maart 2018 op uitnodiging van dié organisasie se Hessekwa-tak die gemeenskap van Riversdal en omliggende dorpe oor korrupsie en privaat vervolging toegespreek. Die praatjie is deur...

AfriForum se buurtwagte tree pro-aktief op teen misdaad

AfriForum het tans sowat 100 buurtwagte wat poog om pro-aktief teen misdaad op te tree ten einde gemeenskappe te help beveilig. Sedert die begin van die jaar het dié buurtwagte reeds verskeie suksesse behaal. Diefstal Lede van AfriForum se Pretoria-Wes-buurtwag, die...

AfriForum se Kempton Park-buurtwag staan gemeenskap by

Die AfriForum-buurtwag in Kempton Park het gedurende Maartmaand bystand by verskeie tonele gebied in samewerking met die SAPD, sekuriteitsmaatskappye en ander rolspelers in die veiligheids- en sekuriteitsindustrie. Op 15 Maart het die buurtwag bystand aan die SAPD...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN