deur AfriForum | Apr 9, 2018 | Argiewe
AfriForum se Upington-tak het as deel van hul samewerking met die Upington Concerned Citizens-groep ingespring om die huisie oorkant die polisiestasie op dié dorp te help opknap. Dit volg nadat Upington deur die kykNET-program Kwêla benoem is as een van die...
deur AfriForum | Apr 6, 2018 | Artikels
Julius Malema, omstrede leier van die EFF, se verhoor is vandag in Bloemfontein tot 27 Julie uitgestel. Hy het vlugtig in die landdroshof in die stad verskyn op aanklag van oortreding van die Wet op Oproerige Byeenkomste van 1956. Die aanklag spruit uit ’n voorval in...
deur AfriForum | Apr 4, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag Eskom se beplande personeelbesnoeiing verwelkom as ’n noodsaaklike stap in die regte rigting om dié kragreus se probleme op te los. Dr. Eugene Brink, strategiese raadgewer vir gemeenskapsdienste by AfriForum, sê die...
deur AfriForum | Apr 3, 2018 | Artikels
Kraal Uitgewers het onlangs saam met Pieter de Jager, outeur van hul nuutste boek, Wes-Transvaal: Militêre brandpunt van die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902, twee van die historiese terreine wat in die boek bespreek word, besoek. Dié boek sal vanaf Mei beskikbaar wees by...
deur AfriForum | Apr 3, 2018 | Argiewe
Verskeie AfriForum-takke het saam op 28 Maart 2018 ’n werkswinkel in Potchefstroom gehou oor deelname aan die hersieningsproses van die takke se onderskeie munisipale geïntegreerde ontwikkelingsplanne (GOP). Dié werkswinkel is deur Morné Mostert, AfriForum se...