deur AfriForum | Mar 2, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Vryburg-buurtwag het op 1 Maart 2020 die Vryburg- munisipale begraafplaas beveilig sodat inwoners hul geliefdes se grafte kon besoek. Die swak toestand van dié begraafplaas skep ’n veiligheidsrisiko wat mense ontmoedig om daarheen te gaan. Die...
deur AfriForum | Feb 28, 2020 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
AfriForum se Vanderbijlpark-tak het in Februarie 2020 ’n teerprojek van stapel gestuur om slaggate in Louw Wepenerstraat te vul as deel van ’n reeks aksies wat reeds in Februarie afgeskop het. “Weens die drastiese agteruitgang van plaaslike munisipaliteite is dit...
deur AfriForum | Feb 28, 2020 | Mediaverklarings
AfriForum het vandag kommentaar ingedien teen die voorgestelde wysigings aan die Wet op Sport en Ontspanning, 1998 (Wet 110 van 1998), wat in Desember 2019 gepubliseer is. AfriForum voer aan dat dié voorgestelde wysigings geensins geïmplementeer moet word nie,...
deur AfriForum | Feb 27, 2020 | Mediaverklarings
AfriForum se Benoni-tak het op 22 Februarie 2020 aan die 200% Foundation se #CleanMyBenoni-inisiatief deelgeneem. AfriForum se deelname aan die projek was belangrik omdat dit dien as bewys dat dié organisasie sy lede doelgerig ondersteun in die geveg om dorpe terug te...
deur AfriForum | Feb 27, 2020 | Veldtogte en petisies
Só lyk die begraafplaas in Kroonstad, waar meer as 2 000 vroue en kinders begrawe is wat in die plaaslike konsentrasiekamp gesterf het. Riool- en ander afvalwater uit ’n toiletpapierfabriek oorstroom tans een van die grootste historiese begraafplase in die land...