deur AfriForum | Apr 23, 2018 | Argiewe
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaat vervolgingseenheid, het op 19 April op uitnodiging van dié organisasie se Potchefstroom-tak die gemeenskap van Potchefstroom en omliggende dorpe oor korrupsie en privaat vervolging toegespreek. Dié besoek vorm deel van...
deur AfriForum | Apr 20, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 19 April kommentaar by die departement van omgewingsake ingedien rakende die finalisering van die wysiging van die Nasionale Omgewingbestuurswetsontwerp (NEMA). Dít volg nadat die departement openbare kommentaar vir die...
deur AfriForum | Apr 20, 2018 | Artikels
Arno Nel, ’n gebore Suid-Afrikaner wat die afgelope 17 jaar in Australië woon, praat in dié video openhartig oor Australiërs se siening van plaasmoorde, onteiening sonder vergoeding, die SA regering en die voor- en nadele van emigrasie. “Ons bly in Australië en nie in...
deur AfriForum | Apr 20, 2018 | Argiewe
AfriForum verwelkom die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) se besluit om Duduzane Zuma, seun van voormalige president Jacob Zuma, op ’n strafregtelike klag van strafbare manslag te vervolg. Die burgerregte-organisasie sê verder dié besluit is ’n duidelike bewys dat adv....
deur AfriForum | Apr 19, 2018 | Artikels
AfriVriendelik het vandeesmaand opleiding vir entrepreneurs in die Vrystaat, Wes-Kaap en Gauteng aangebied. Tydens dié sessies word entrepreneurs ingelig oor die geheime van entrepreneurskap en verkope, bemarking en sosiale media met die fokus op ’n teikenmark en...