deur AfriForum | Apr 26, 2018 | Argiewe
AfriForum het met teleurstelling van die hoë hof se uitspraak wat vanoggend gelewer is in die saak van AfriForum teen die eentalige Engelse taalbeleid van die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa) kennis geneem. Die hof het ten gunste van dié beleid bevind....
deur AfriForum | Apr 26, 2018 | Argiewe
AfriForum het die afgelope paar maande ’n buurtwaglid van Johannesburg wat onregmatig gearresteer is, bygestaan. Sybrant Swart is op 12 Desember 2017 gearresteer en in hegtenis geneem en was vir sewe dae in die Krugersdorp-gevangenis in aanhouding, waarna AfriForum...
deur AfriForum | Apr 24, 2018 | Artikels
’n Afvaardiging van AfriForum vertrek volgende week na die VSA om die eerste been van dié organisasie se internasionale veldtog teen onteiening sonder vergoeding van stapel te stuur. Dít volg nadat die EFF se mosie vir die onteiening van grond sonder vergoeding, ’n...
deur AfriForum | Apr 24, 2018 | Argiewe
AfriForum se Springs-buurtwag het op 20 April 2018 veiligheidstoerusting ontvang. Dit volg nadat die plaaslike tak dié behoefte geïdentifiseer het weens misdaadtoename in die omgewing. Die toerusting sluit koeëlvastebaadjies, patrolliekiste en kommunikasietoerusting...
deur AfriForum | Apr 24, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum stuur eerskomende week ’n afvaardiging na die VSA om die eerste been van dié organisasie se internasionale veldtog teen onteiening sonder vergoeding van stapel te stuur. Die organisasie beplan om met regeringsverteenwoordigers,...