deur AfriForum | Mei 2, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag sy nasionale vullisterreinouditprojek by die Hatherley-vullisterrein in Mamelodi van stapel gestuur. Hierdie vullisterrein het in 2016 volgens AfriForum se jaarlikse vullisterreinouditverslag aan slegs 36% van die...
deur AfriForum | Mei 1, 2018 | Artikels
Kallie Kriel, uitvoerende hoof van die burgerregte-organisasie AfriForum, en Ernst Roets, adjunk- uitvoerende hoof, vertrek vandag na die VSA waar hulle Suid-Afrika se situasie rondom plaasmoorde en die ANC se planne vir onteiening sonder vergoeding sal belig....
deur AfriForum | Apr 26, 2018 | Argiewe
AfriForum se tak in Bethal het ’n suksesvolle slaggatprojek in dié dorp afgesluit. Met behulp van verskeie instansies en lede van die gemeenskap het die tak sedert Januarie 2018 meer as 1 000 sakkies teer in Bethal gebruik om slaggate te vul. Strate is herstel wat as...
deur AfriForum | Apr 26, 2018 | Argiewe
AfriForum se takke in Naboomspruit en Nylstroom het reeds meer as 100 mense gehelp om appèlvorms teen die nuwe waardasierol van die Lim 368 Munisipaliteit in te dien. Van dié eiendomme se waarde is op dié waardasierol met tussen 30% en 235% verhoog. Volgens Phillip...
deur AfriForum | Apr 26, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Parys het verlede maand dié dorp se drink- en rioolwater getoets as deel van die organisasie se jaarlikse blou-en-groendruppelprojek. Dit blyk dat daar rede tot kommer is aangesien die rioolwatertoets vir sowel E. coli as fekale koliforme...