deur AfriForum | Mei 17, 2018 | Artikels
Die Noord-Gautengse hoë hof het AfriForum en Treasure the Karoo Action Group (TKAG) se gesamentlike aansoek om die regering se voorgenome hidrobrekingregulasies nietig te verklaar, van die hand gewys. AfriForum en TKAG het in hul aansoek aangevoer dat die minister van...
deur AfriForum | Mei 17, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op Dinsdag 15 Mei 2018 ’n nuwe tak in die Helderbergkom-gebied gestig. Die takbestuur bestaan uit Johan Crouse (voorsitter), Marcél Stümpfer (ondervoorsitter en hoof van die plaaslikeregeringsakeportefeulje), Johan Piek...
deur AfriForum | Mei 16, 2018 | Argiewe
Die Noord-Gautengse hoë hof in Pretoria het vandag AfriForum en Treasure the Karoo Action Group (TKAG) se gesamentlike aansoek om die regering se voorgenome hidrobrekingregulasies nietig te verklaar, van die hand gewys. Die uitspraak word deur die twee organisasies...
deur AfriForum | Mei 16, 2018 | Argiewe
Fox News, die grootste televisienuuskanaal in die VSA, het gisteraand ’n onderhoud met Ernst Roets, adjunk- uitvoerende hoof van AfriForum, uitgesaai waarin plaasmoorde en die Suid-Afrikaanse regering se plan met betrekking tot onteiening sonder vergoeding in die...
deur AfriForum | Mei 16, 2018 | Argiewe
Eskom se massiewe korrupsie en ondoeltreffendheid kan eenvoudig nie verder deur verbruikers befonds word nie. Dít was AfriForum se standpunt op 14 Mei 2018 tydens die burgerregte-organisasie se voorlegging by die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) se...