deur AfriForum | Mei 28, 2018 | Argiewe
AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 25 Mei 2018 besoek by Laerskool Swartkop in Centurion afgelê om dié burgerregte-organisasie se teenboeliegids bekend te stel. Die teenboelieveldtog skep bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met...
deur AfriForum | Mei 28, 2018 | Argiewe
Elmarie van Dalen, voorsitter van AfriForum se Overstrand-tak, is op Woensdag, 23 Mei tydens die bestuursvergadering van die plaaslike gemeenskapspolisiëringsforum deur kol. Luthando Nosilela, bevelvoerder van die Hermanus-polisiestasie, vir die besondere lae...
deur AfriForum | Mei 28, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum is bekommerd oor Wes-Kaapse polisielede se bevoegdheid in die hantering van vuurwapens. Dít volg ná mediaberigte dat 4 556 polisielede nie die vuurwapenbevoegdheidstoets in die 2017/2018-boekjaar kon voltooi nie. AfriForum het...
deur AfriForum | Mei 25, 2018 | Artikels
Op 10 Maart 1900 het 31 Boerekrygers tydens die Slag van Driefontein buite Bloemfontein gesneuwel. Hulle is nie behoorlik begrawe nie en hul liggame is net met klippe toegepak wat daartoe gelei het dat hul beendere later in die veld gevind is. Die Theron-familie van...
deur AfriForum | Mei 25, 2018 | Argiewe
AfriForum Jeug verwerp die Universiteit van Pretoria (UP) en TuksRes se besluit om UP-koshuise en -koshuisgange te herdoop. Werner Beineke, woordvoerder van AfriForum Jeug se Tukkies-tak, sê dat AfriForum Jeug verskeie klagtes en versoeke van koshuisinwoners ontvang...