deur AfriForum | Mei 31, 2018 | Argiewe
Ondanks bewerings dat plaasaanvalle die laagste in 20 jaar is wys AfriForum se geverifieerde statistiek dat daar oor die afgelope vier jaar ‘n toename was. Slegs in 2018 was daar al amper 200 aanvalle en ons is nog nie in die helfte van die jaar nie. Die huidige...
deur AfriForum | Mei 31, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Upington het verlede maand dié dorp se drink- en rioolwater getoets as deel van die organisasie se jaarlikse blou-en-groendruppelprojek. Dit blyk dat daar rede tot kommer is aangesien die rioolwatertoets vir sowel E. coli as fekale kolivorme...
deur AfriForum | Mei 31, 2018 | Argiewe
As deel van die herdenking van Die Stem van Suid-Afrika se 100ste verjaardag het AfriForum se Oudtshoorn-tak ’n krans op C.J. Langenhoven se graf gaan lê. C.J. Langenhoven het op 31 Mei 1918 die eerste drie verse van Die Stem van Suid-Afrika in Arbeidsgenot, sy huis...
deur AfriForum | Mei 31, 2018 | Argiewe
Aangesien die slaggate in Vryburg ’n groot gevaar vir motoriste inhou, het die plaaslike AfriForum-tak besluit om 20 dromme teer aan te koop om slaggate te help herstel. North West Crushers het goedgunstiglik die klip voorsien, terwyl die Naledi Plaaslike...
deur AfriForum | Mei 31, 2018 | Artikels
Die akteurs en vervaardigers Donnalee Roberts en Ivan Botha is van die bekendes wat hul tekortkominge en ervarings met boelies in AfriForum se nuwe Teenboeliegids deel. Dié gids, wat vandag bekendgestel is, sluit onder meer tekens af afknouery, regsadvies, aktiwiteite...