deur AfriForum | Jun 6, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op Dinsdag, 5 Junie 2018 ’n tak in Malmesbury gestig. Dié tak sal die gemeenskappe in Malmesbury, Philadelphia, Darling, Mamre, Atlantis, Dassenberg en Rondeberg bedien. Die takbestuur bestaan uit Anton Rossouw...
deur AfriForum | Jun 6, 2018 | Artikels
Inwoners van Port Elizabeth in die Oos-Kaap is gisteraand breedvoerig ingelig oor wat hulle kan doen om korrupsie op plaaslikeregeringsvlak hok te slaan. AfriForum se Knak Korrupsie-veldtog is onlangs van stapel gestuur en ’n werkswinkel is vir takbesture afgeskop om...
deur AfriForum | Jun 5, 2018 | Artikels
Die burgerregtewaghond AfriForum se Ons Dorp-veldtog word vandeesmaand by sy sowat 125 takke nasionaal uitgerol, waartydens dorpe regoor die land volhoubare selfdoenaksies in hul gemeenskappe sal loods. AfriForum het die afgelope paar jaar die selfdoen-beginsel...
deur AfriForum | Jun 5, 2018 | Argiewe
Die burgerregtewaghond AfriForum se buurtwag in die Pretoriase Moot doen weekliks misdaadvoorkomingspatrollies op verskillende dae en tye om onder meer hul sigbaarheid in dié gebied te verhoog. Elke patrollie duur ongeveer twee tot vier ure en word deur die buurtwag...
deur AfriForum | Jun 5, 2018 | Artikels
AfriForum gaan eerskomende Dinsdag ’n voorlegging by die parlement se grondwetlike hersieningskomitee indien wat vroeër die mandaat gegee is om te ondersoek of die Grondwet gewysig moet word om onteiening sonder vergoeding moontlik te maak. Die burgerregte-organisasie...