deur AfriForum | Jun 12, 2018 | Argiewe
AfriForum het vandeesmaand al die vullisterreine in die Tshwane Metropool geoudit as deel van dié burgerregte-organisasie se landwye vullisterreinouditprojek. Die oudit vorm deel van ’n jaarlikse nasionale veldtog waartydens vullisterreine in dorpe waar...
deur AfriForum | Jun 12, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ’n memorandum en ’n petisie, waarmee daar teen die voorgenome proses van onteiening sonder vergoeding beswaar aangeteken word, by die parlement ingedien. ’n Petisie wat deur sowat 250 000 bekommerde lede van die publiek...
deur AfriForum | Jun 12, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het gedurende Mei 2018 die vullisterreine in die Oos‑Rand geoudit as deel van hul nasionale projek om die gehalte van vullisterreine in Suid-Afrika te meet. Dié oudit vorm deel van ’n jaarlikse nasionale veldtog waartydens...
deur AfriForum | Jun 12, 2018 | Argiewe
AfriForum se Nylstroom-buurtwag het op Woensdag, 6 Junie in samewerking met die SAPD en die gemeenskappolisiëringsforum ’n klopjag in Nylstroom uitgevoer. Altesaam 83 voertuie is deursoek en twee onwettige immigrante gearresteer. Volgens Jaco Grobbelaar, AfriForum se...
deur AfriForum | Jun 12, 2018 | Argiewe
Die burgerregtewaghond AfriForum het gister ’n skikking met die Vhembe Distriksmunisipaliteit bereik rakende die afgelope jare se waterkrisis in Louis Trichardt. AfriForum het ’n hofaansoek in die Noord-Gautengse hoë hof gebring om dié munisipaliteit aanspreeklik te...