deur AfriForum | Jun 20, 2018 | Artikels
Tegnologie het die wêreld verander en tegnologie het meegebring dat kinders vandag anders onderrig moet word. Dit was vandag die boodskap van dr. Japie van Zyl, direkteur van Sonnestelselverkenning by Nasa se straalaandrywingslaboratorium, wat via Skype aan die...
deur AfriForum | Jun 20, 2018 | Argiewe
AfriForum se Pretoria-Wes-tak het op 18 Junie 2018 in samewerking met die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit en die gemeenskapspolisiëringsforum (van sektor 2 van die sentrale sakegebied) ’n skoonmaakaksie in Danville geloods. Dít volg nadat verskeie...
deur AfriForum | Jun 20, 2018 | Artikels
Onderwys in Suid-Afrika is vandag wisselvallig, onvoorspelbaar, ingewikkeld én onduidelik. Dit is in die lig hiervan dat onderwysers en hoofde hulself toenemend moet afvra of hulle toegerus is om aan die uitdagings van die “VUCA-scenario” en omstandighede te voldoen....
deur AfriForum | Jun 20, 2018 | Artikels
Dissipline-probleme is een van die hoofredes vir onderwysers se bedankings. Marius Botha, ’n regskonsultant wat skole oor die hantering van dissipline adviseer, het die enorme probleme wat skole rondom dissipline ervaar, vandag by die leierskapkongres van die...
deur AfriForum | Jun 19, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum verwelkom die amptelik herroeping van die konsultasiedokument oor die konsepreëls vir die registrasie van kleinskaalse kragopwekking deur die Nasionale Energiereguleerder (Nersa). Die herroeping is voorafgegaan deur die inwin van...