deur AfriForum | Jun 22, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag gesê die jongste onthullings rakende korrupsie by die Gautengse departement van gesondheid wys waarom die voorgestelde Nasionale Gesondheidsversekeringsplan (NGV) doodgebore is. ’n Verslag van 122 bladsye deur die...
deur AfriForum | Jun 22, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het sy beswaar uitgespreek oor die feit dat werkende mense uitgesluit word van die openbaredeelnameproses wat deur die parlementêre komitee gereël word oor onteiening sonder vergoeding. Dit volg nadat die komitee aangekondig het...
deur AfriForum | Jun 21, 2018 | Artikels
As Afrikaanse onderwys tot niet gaan, sal dit ook die einde van Afrikaans as taal beteken. Met dié boodskap het Melanie Buys, onderwysspesialis by die Skoleondersteuningsentrum (SOS) van Solidariteit Helpende Hande se leierskapkongres, die noodsaaklikheid van...
deur AfriForum | Jun 21, 2018 | Artikels
Deur Ilze Nieuwoudt Nege perderuiters skop eerskomende Saterdag 23 Junie ’n uitmergelende historiese herdenkingsrit af tydens die bekendstelling van Kraal Uitgewers se nuutste boek, Wes-Transvaal: Militêre brandpunt van die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902. (Klik hier...
deur AfriForum | Jun 21, 2018 | Argiewe
AfriForum het aangekondig dat dié burgerregte-organisasie binne die volgende drie maande kommentaar op die Wetsontwerp oor Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) sal indien. Dié wetsontwerp is vandag in die Staatskoerant gepubliseer, en dit het die uiteindelike...