deur AfriForum | Mar 17, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die burgerregte-organisasie AfriForum het die afgelope naweek altesaam 141 gemeenskappe regoor die land by hul nasionale patrollie betrek. Die doel van dié patrollie is om gemeenskappe teen misdaad te mobiliseer, maar ook om hoë sigbaarheid en samewerking tussen...
deur AfriForum | Mar 16, 2020 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 9 en 10 Maart 2020 by Laerskool Verkenner, Bethelsdorp Primêr, Laerskool Tjaart van der Walt en Laerskool Piet Retief in Port Elizabeth besoek afgelê, as deel van dié organisasie se Veg-en-Bou-veldtog. Die teenboelieveldtog...
deur AfriForum | Mar 13, 2020 | Onderwys- en leierskapsprojekte Blogs
Deur Leandie Bräsler, AfriForum se bestuurder vir juniorjeugleierskap Vyf wenke vir ouers om entrepreneurseienskappe by hul kinders aan te moedig Môre se besigheidsleiers en -stigters is vandag se kinders wie se ouers hulle met ’n entrepreneurpsige grootgemaak het....
deur AfriForum | Mar 12, 2020 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Spel-en-Speel-kompetisie, wat in samewerking met die Onafhanklike Skool Eduplus en Volksblad aangebied word, is vanjaar tien jaar oud. Hierdie kompetisie verrig al reeds ’n dekade lank wondere vir laerskoolleerders deur hulle Afrikaanse lees-, skryf- en...
deur AfriForum | Mar 12, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Bethal-tak en vrywilligers het in Februarie gewys dat die dorp se welstand vir hulle ’n prioriteit is. Verskeie projekte is van stapel gestuur om herstelwerk te doen en volhoubaarheidsaksies vind reeds weekliks plaas. Taklede het in samewerking met die...