deur AfriForum | Jul 5, 2018 | Argiewe
AfriForum deel Zoeloe-koning Goodwill Zwelithini se sentiment oor die onteiening van eiendom sonder vergoeding en die burgerregte-organisasie is bereid om saam met alle rolspelers te werk wat standpunt teen hierdie voorgenome beleid inneem. Dít volg nadat koning...
deur AfriForum | Jul 5, 2018 | Argiewe
AfriForum neem kennis van Lindiwe Sisulu, minister van internasionale betrekkinge en samewerking, se kommentaar gister (4 Julie 2018) dat Suid-Afrika se onttrekking aan die Internasionale Strafhof tans heroorweeg word. Hierdie kwessie is in die kollig sedert die...
deur AfriForum | Jul 4, 2018 | Artikels
“Indien die regering voortgaan met onteiening sonder vergoeding, pleeg hulle ’n misdaad teen Suid-Afrikaners. Die regering se doelwit is nie om grond onder arm mense uit te deel nie, maar om grond eerder self te besit.” Só het Corné Cronjé, AfriForum se hoof vir die...
deur AfriForum | Jul 3, 2018 | Artikels
In hierdie uitgawe word op een van die grootste brandpunte in die land se geskiedenis, naamlik onteiening sonder vergoeding, gefokus. Die burgerregte-organisasie is gekant teen die wysiging van artikel 25 van die Grondwet wat onteiening sonder vergoeding moontlik sal...
deur AfriForum | Jul 2, 2018 | Argiewe
AfriForum Jeug het op 30 Junie 2018 ’n pot-en-pons-kompetisie by Sakkie se Arkie in Upington aangebied ten einde die behoud van hierdie rivierboot te probeer verseker. Dít volg nadat die Dawid Kruiper Plaaslike Munisipaliteit die grond van waar af hierdie boot bedryf...