deur AfriForum | Jul 10, 2018 | Argiewe
AfriForum se Vryburg-tak het die Groot Trek-herdenkingsmonumente op dié dorp omhein. Hierdie monumente is tydens die 100 jaar- en 150 jaar-herdenking van die Groot Trek opgerig waartydens wawielspore ook in sement vasgevang is. Dr. Dries Smit, lid van dié...
deur AfriForum | Jul 9, 2018 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum eis ’n verduideliking van die Gautengse departement van onderwys ná hoërskoolleerlinge in hul Junie-eksamen deur ’n vraestel moes worstel met ’n periodieke tabel van elemente wat uiters vrot in Afrikaans vertaal is. In die...
deur AfriForum | Jul 9, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Midvaal het op 5 Julie 2018 sewe stoptekens aan die plaaslike stadsraad oorhandig. Dít volg nadat die tak afwesige stoptekens op verskeie plekke in die gebied as ’n gevaar vir die gemeenskap geïdentifiseer het. “AfriForum wil ’n verskil in die...
deur AfriForum | Jul 9, 2018 | Artikels
AfriForum en AfriForum Jeug moedig die publiek aan om deel te neem aan ’n openbare deelnameproses oor die toekoms van die M.T. Steyn-standbeeld op die kampus van die Universiteit van die Vrystaat (UV). Dié openbare deelnameproses skop vandag af en vorm deel van ’n...
deur AfriForum | Jul 9, 2018 | Artikels
Duduzane Zuna, seun van oudpres. Jacob Zuma, wat vandag in die handelshof in Johannesburg op aanklagte van korrupsie verskyn het, is op borgtog van R100 000 vrygelaat. Die saak wat verband hou met beweerde korrupsie en Zuma Jr. se beweerde aandeel en rol in die Guptas...