Header Artwork

AfriForum se Waverley-tak pak verskeie projekte aan

Die AfriForum-tak in Waverley het in samewerking met die Moot-gemeenskapsinisiatief en ander rolspelers die afgelope maand ’n kragsubstasie beveilig, water getoets én verseker dat verskeie slaggate in dié woongebied opgevul word. Die gebied rondom die kragsubstasie...

AfriForum-buurtwagte in Nylstroom en Warmbad ry patrollie

AfriForum se Nylstroom-buurtwag en die organisasie se Warmbad RSRT (Rural Safety Response Team) het op 4 en 6 Julie patrollies onderneem. Die doel van die patrollies was om sigbaarheid in die onderskeie gebiede te verhoog nadat dié twee dorpe onlangs onder ’n vlaag...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN