deur AfriForum | Jul 18, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ’n aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000 (wet no. 2 van 2000) (PAIA) gebring om die departement van omgewingsake (DVO) te verplig om inligting bekend te maak oor die besluit om die...
deur AfriForum | Jul 17, 2018 | Artikels
Die regering se planne met onteiening sonder vergoeding kom in wese op niks anders as nasionalisering neer nie. Daar is geen waarborg dat eiendom waarop die staat beslag lê aan enigiemand anders oorgedra sal word nie. Ian Cameron, hoof van gemeenskapsveiligheid by...
deur AfriForum | Jul 17, 2018 | Argiewe
AfriForum Gemeenskapsveiligheid het hulp gebied aan lt. genl. Liziwe Ntshinga, provinsiale polisiekommissaris van die Oos-Kaap, nadat die plaaslike media berig het dat die Mdantsane-blitspatrollie nie oor ’n enkele operasionele voertuig beskik nie. Die berig meld dat...
deur AfriForum | Jul 16, 2018 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum se internskapprogram vir studente en jong werkendes van verskeie AfriForum Jeug-takke het verlede week afgesluit. Elf jongmense van onder meer die Universiteit van Pretoria (UP), die Universiteit van Stellenbosch (US), die...
deur AfriForum | Jul 16, 2018 | Argiewe
Weens ’n toename in misdaad rondom die Voortrekkermonument het dié monument se bestuur die burgerregte-organisasie AfriForum genader om met die beveiliging van dié terrein te help. AfriForum Veiligheid het op 13 Julie 2018 ’n sigbaarheidsoperasie by die monument...