deur AfriForum | Jul 23, 2018 | Argiewe
Inwoners van die De Goede Hoop-koshuis het op 21 Julie 2018 saam met AfriForum bystand verleen aan plaasaanvalslagoffers wat naby Koster, Noordwes woon. Tydens die aksie het studente ’n draadheining om die plaashuis opgerig. Die vrywilligers het ook ’n sloot gegrawe...
deur AfriForum | Jul 19, 2018 | Argiewe
Groot gedeeltes van Pretoria is die afgelope ruk sonder krag gelaat nadat die Wapadrand-substasie afgebrand het. Dit het tot ’n toename in misdaad gelei, wat AfriForum genoop het om veiligheidsmaatreëls in hierdie gebiede op te skerp. AfriForum-buurtwagte het sedert...
deur AfriForum | Jul 19, 2018 | Argiewe
AfriForum en die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) het vandag tydens ’n mediakonferensie aangekondig dat adv. Gerrie Nel, hoof van die burgerregte-organisasie se privaatvervolgingseenheid, Thandi Modise, voorsitter van die nasionale raad van provinsies,...
deur AfriForum | Jul 18, 2018 | Artikels
Ver meer as ’n duisend mense het vandag die openbare vergaderings oor die eiendomsklousule (artikel 25) in die Grondwet in Vryheid en Mahikeng bygewoon. Afvaardigings van AfriForum was ook daar om lede en ondersteuners se standpunte oor te dra. Voorleggings teen...
deur AfriForum | Jul 18, 2018 | Argiewe
Die Wes-Kaapse kusdorp Hermanus word die afgelope paar maande deur protesoptrede geteister. Optogte is aanvanklik ontketen deur ontevrede erfbewoners van Zwelihle aan wie die munisipaliteit sedert 1998 behuising beloof. Die krisis is opgelos nadat ’n ooreenkoms bereik...