deur AfriForum | Jul 23, 2018 | Artikels
Nagenoeg 227 veiligheidstrukture van regoor die land het die afgelope naweek aan AfriForum se nasionale massapatrollie deelgeneem. Die burgerregte-organisasie het meer as 5 000 mense van verskeie sekuriteitsmaatskappye, gemeenskappolisiëringforums, insleepdienste,...
deur AfriForum | Jul 23, 2018 | Argiewe
AfriForum se Alberton-, Brakpan-, Edenvale-, Germiston-, Springs- en Kempton Park-buurtwagte het op Vrydag 20 Julie 2018 in samewerking met die SAPD, gemeenskapspolisiëringsforums, verskeie sekuriteitsmaatskappye en veiligheidsinstansies in hul onderskeie gebiede aan...
deur AfriForum | Jul 23, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 22 Julie 2018 in samewerking met die Witrivier SAPD gehelp om grondgrypers te verhoed om privaat grond in Witrivier, Mpumalanga te beset. ’n Groep van sowat 300 mense het ’n boer in die Witrivier-gebied se grond onregmatig...
deur AfriForum | Jul 23, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum is van mening dat Eskom se leierskap nog veel meer beslissend moet optree om dié sukkelende energieverskaffer om te draai. Eskom het aangekondig dat dit ’n voorbelaste verlies van R2,6 miljard en onreëlmatige besteding van bykans...
deur AfriForum | Jul 23, 2018 | Argiewe
Projek Nehemia – ’n AfriForum-inisiatief wat die integrasie van en samewerking tussen verskillende gemeenskap- en veiligheidstrukture behels – se nut en sukses is beklemtoon tydens die onlussituasie in Hermanus. Vanweë die sensitiewe ligging van die onlusgeteisterde...