deur AfriForum | Jul 24, 2018 | Artikels
Die sakeregtewaghond AfriSake het vandag ’n nuwe fase betree én ’n nuwe baadjie aangetrek. Die waghond sal voortaan as Sakeliga bekend staan. Nick Vlok, bekende sakeman en voorsitter van Sakeliga, het ’n terugblik gegee op wat AfriSake bereik het sedert die...
deur AfriForum | Jul 24, 2018 | Argiewe
AfriForum se buurtwagte in die Hennopsriviervallei, Moot, Meyerspark, Pretoria-Wes en Wes-Moot het op 20 Julie 2018 in samewerking met die SAPD, gemeenskapspolisiëringsforums, verskeie sekuriteitsmaatskappye en ander veiligheidsinstansies aan die...
deur AfriForum | Jul 24, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwagte in Stellaland, naamlik Bloemhof, Delareyville, Sannieshof en Vryburg, het op Vrydag 20 Julie 2018 aan dié burgerregte-organisasie se nasionale massapatrollie deelgeneem. Tydens dié patrollie het 60 patrolleerders van vier AfriForum-buurtwagte...
deur AfriForum | Jul 24, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het die afgelope naweek meer as 5 000 mense regoor die land vir ’n nasionale patrollie gemobiliseer. Nagenoeg 110 AfriForum-buurtwagte het in 2 292 voertuie ’n totaal van 51 881 km afgelê. Bykans 120 insidente is suksesvol tydens...
deur AfriForum | Jul 24, 2018 | Argiewe
AfriForum se buurtwagte in Nylstroom, Warmbad, Tzaneen en Ellisras het op Vrydag, 20 Julie 2018 in samewerking met die SAPD, gemeenskappolisiëringsforums, verskeie sekuriteitsmaatskappye en ander veiligheidsinstansies aan AfriForum se massapatrollie in hul onderskeie...