deur AfriForum | Jul 26, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwagte in die sentraalstreek – Ventersdorp, Stilfontein, Hartbeesfontein en Sasolburg – het op Vrydag, 20 Julie 2018 aan ʼn nasionale patrollie deelgeneem. Tydens dié patrollie het vier AfriForum-buurtwagte en 152 patrolleerders in 65 voertuie...
deur AfriForum | Jul 26, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwagte in Groot-Marico – wat Mooinooi en Koster insluit – het op 20 Julie 2018 in samewerking met die SAPD, sekuriteitsmaatskappye, paramediese dienste en ander privaat buurtwagte aan dié burgerregte-organisasie se nasionale massapatrollie...
deur AfriForum | Jul 26, 2018 | Argiewe
As deel van AfriForum se Ons Dorp-veldtog het die burgerregte-organisasie se Vanderbijlpark-tak slaggate rondom skole in dié dorp opgevul. Die tak het die publiek op 90.6 FM, die plaaslike radiostasie, versoek om skole te nomineer, waarna die gekose skole deur middel...
deur AfriForum | Jul 25, 2018 | Argiewe
AfriForum se Kempton Park-buurtwagprotospan het op 20 Julie 2018 gedurende die nasionale massapatrollie in samewerking met Target Sekuriteit en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in Kempton Park ’n verdagte gearresteer vir die verkoop van onwettige alkohol en...
deur AfriForum | Jul 25, 2018 | Argiewe
AfriForum 911 Trauma se slagofferondersteuningseenheid het ’n slagofferfonds op die been gebring om slagoffers van plaasaanvalle by te staan. AfriForum 911 Trauma, Charné Blignaut (AfriForum se distrikskoördineerder vir Groot Marico) en inwoners van De Goede Hoop het...