Header Artwork

AfriForum kla Malema aan vir afvuur van vuurwapen

Die burgerregte-organisasie het pas ’n klag teen Julius Malema, leier van die EFF, by die Lyttelton-polisiestasie ingedien ingevolge artikel 120 (7) van die Wet op die Beheer van Vuurwapens. Malema het in die naweek glo kort ná die feesvieringe van die party se 5de...

AfriForum kla Malema aan oor afvuur van skote

Die burgerregte-organisasie AfriForum het pas klagtes teen Julius Malema, leier van die EFF, by die Lyttelton-polisiestasie in Centurion ingedien. Dié klagtes volg nadat Malema die afgelope naweek tydens die EFF se 5-jaarfeesvieringe in Mdantsane in die Oos-Kaap...

AfriForum-tak in Harrismith vul slaggate op

Die AfriForum-tak in Harrismith het op 31 Julie slaggate in Bellstraat en in Juniemaand slaggate in Biddulphstraat opgevul. “Die slaggate in Harrismith is ’n groot probleem vir sowel inwoners as padgebruikers in die gebied. Dit hou ook ’n veiligheidsrisiko in. Daarom...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN