deur AfriForum | Aug 3, 2018 | Artikels
Sowat 80% van Suid-Afrika se rioolaanlegte is wanfunksioneel of funksioneer glad nie en die regering stort daagliks omtrent 5 000 megaliter gedeeltelik behandelde of onbehandelde riool in riviere. Só sê Marcus Pawson, AfriForum se hoof van omgewingsake, oor die...
deur AfriForum | Aug 3, 2018 | Argiewe
Herman Mashaba, burgemeester van Johannesburg, en AfriForum se privaatvervolgingseenheid het gistermiddag vergader om korrupsiesake in Johannesburg te bespreek. Tydens dié vergadering het die eenheid ingestem om by korrupsiesake in te gryp wat klaarblyklik al jare...
deur AfriForum | Aug 2, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-inisiatief AfriForum het die Suid-Afrikaanse regering se besluit verwelkom om nie te appelleer teen die Suid-Gautengse hoë hof se uitspraak om Grace Mugabe se diplomatieke immuniteit ter syde te stel nie. AfriForum verwelkom ook die regering se...
deur AfriForum | Aug 2, 2018 | Argiewe
AfriForum Jeug se Maties-tak het op 2 Augustus 2018 die Jan Marais-natuurreservaat by die Universiteit van Stellenbosch (US) opgeruim en algemene instandhoudingswerk gedoen om ’n gesonde en veilige omgewing vir studente te skep. Die Jan Marais-natuurreservaat vier...
deur AfriForum | Aug 2, 2018 | Argiewe
Die besoedeling van die Vaalrivier het die afgelope paar maande in ’n ramp ontaard. AfriForum maak daarom vandag bekend hoe dié organisasie beoog om die rivier en die omgewing te rehabiliteer. Die veldtog is van stapel gestuur in Parys, waar die Ngwathe Plaaslike...