deur AfriForum | Aug 8, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 6 Augustus 2018 by die Laerskool Krugersdorp-Noord besoek afgelê. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders, onderwysers en ouers in. “AfriForum...
deur AfriForum | Aug 7, 2018 | Argiewe
AfriForum se Bethal-tak het op 2 Augustus 2018 hul deurlopende projek voortgesit om slaggate in die dorp te vul. Die tak het sedert Januarie vanjaar meer as 1 500 sakke teer gebruik om slaggate op te vul. Die slaggate in Simon-, Vermooten- en Van der Stelstraat is...
deur AfriForum | Aug 7, 2018 | Argiewe
AfriForum se Meyerspark-buurtwag was op 6 Augustus die eerste veiligheidsinstansie op ’n motorkapingstoneel waar een van die verdagtes vasgetrek is. Die polisie sit die ondersoek na die tweede verdagte en die gesteelde voertuig voort. Die voertuig is na bewering in...
deur AfriForum | Aug 7, 2018 | Projek Nehemia Mediaverklarings, Argiewe
AfriForum se Ellisras-tak het die afgelope naweek Projek Nehemia – ’n strategie teen geweldsmisdaad – in dié dorp van stapel gestuur. Tydens ’n beplanningsessie is daar op verskeie aspekte gefokus om misdaad in die Waterbergdistrik te bekamp en om gemeenskapslede by...
deur AfriForum | Aug 7, 2018 | Argiewe
Drinkwatertoetse wat AfriForum se Parys-tak op 1 Augustus uitgevoer het, dui daarop dat dié dorp se drinkwater nie aan die vereiste wetlike standaarde voldoen nie. Hoewel die drinkwater nie lewensgevaarlik is nie omdat dit geen E. coli bevat nie, dui ...