deur AfriForum | Aug 21, 2018 | Artikels
Gesondheidkenners het vandag ’n baie donker prentjie vir die toekoms van gesondheidsorg in die land geskets indien die konsepwetgewing vir die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) inwerking gestel word. ’n Krisisberaad is deur die Solidariteit Beroepsgilde vir...
deur AfriForum | Aug 21, 2018 | Argiewe
AfriForum loods tans ‘n petisie teen die beoogde nuwe biogas-aanleg wat die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad (WNNR) wil bou naby aan die woongebiede om en naby Lynnwood-weg. Lambert de Klerk, AfriForum se distrikskoördineerder vir Gauteng-Noord, sê dat...
deur AfriForum | Aug 21, 2018 | Argiewe
AfriForum se Meyerspark-tak het op 18 Augustus 2018 die elektriese heining van SAVF Huis Silversig (’n tehuis vir bejaardes) herstel. Die elektriese heining was heeltemal beskadig en het nie meer gewerk nie. Die tak het die heining oorgespan, gekoppel en...
deur AfriForum | Aug 21, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Bloemhof en Boss Sekuriteitsmaatskappy het op 10 Augustus 2018 ’n patrollie gehou om dié dorp te help beveilig. Altesaam 30 patrolleerders het vir 12 ure die strate van Bloemhof in 20 voertuie gepatrolleer. “Geen voorvalle is aangemeld nie....
deur AfriForum | Aug 21, 2018 | Argiewe
AfriForum se Kuruman-buurtwag het in Augustus sewe verdagtes vir diefstal gearresteer. “Die dorp loop die afgelope tyd deur as gevolg van die diefstal van asblikke, en leë huise word ook geplunder. Misdadigers steel koperpype, diefwering en items wat van yster gemaak...