deur AfriForum | Aug 22, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ’n aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000 (wetno. 2 van 2000) (PAIA) gebring om die N1- en N4-Bakwena-tolhekgroep te verplig om inligting bekend te maak oor die besluit om korting...
deur AfriForum | Aug 22, 2018 | Argiewe
Op 21 Augustus het die Mafube Plaaslike Munisipaliteit begin om opknappingswerk by die vullisterrein in Frankfort te doen ná die AfriForum-tak in dié dorp volgehoue druk op die munisipaliteit geplaas het. Paaie is netjies geskraap en al die vullis wat nie by...
deur AfriForum | Aug 22, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 20 Augustus 2018 besoek by die Laerskool Môrewag in Brakpan afgelê. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders, onderwysers en ouers in. “AfriForum...
deur AfriForum | Aug 22, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het hom opnuut sterk teen die gebruik van die rassistiese “k-woord” uitgespreek en ’n beroep op die publiek gedoen om nie hierdie woord te gebruik nie. AfriForum het ook ’n beroep op die publiek, media en meningsvormers gedoen om...
deur AfriForum | Aug 22, 2018 | Argiewe
AfriForum se Parys-tak het op 16 Augustus 2018 vergader met Bruce Kannemeyer, die munisipale bestuurder van die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit, rakende die voortslepende waterkrisis in Parys. Die vergadering is versoek deur AfriForum se Parys-tak sodat klagtes...