deur AfriForum | Aug 24, 2018 | Artikels
Ernst Roets, adjunk- uitvoerende hoof van AfriForum, het vandag by AfriForum se derde nasionale kongres gepraat oor die stryd waarin Afrikaners hulself in moderne tye bevind. “Daar is nie ’n Afrikaner-generasie wat nie in een of ander stryd gedompel was nie. Ons stryd...
deur AfriForum | Aug 23, 2018 | Artikels
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, het vandag by AfriForum se derde nasionale kongres die gedugte ondersoekspan in sy kantoor bekendgestel. Nel het gesê hy werk met ’n ongelooflike span mense wat jare se ondervinding het en almal deel...
deur AfriForum | Aug 23, 2018 | Artikels
Die burgerregte-waghond AfriForum bied sy derde nasionale kongres in Warmbad aan wat deur sowat 600 takbestuurslede bygewoon word. Willie Spies, regsverteenwoordiger van AfriForum, het die kongres geopen. Hy het verwys na prof. Antonie van Niekerk, filosoof, se...
deur AfriForum | Aug 23, 2018 | Argiewe
Die burgerregtewaghond AfriForum is bekommerd oor die trant wat die openbare vergaderings by skole aanneem rakende die nuwe voorgestelde skoleregulasies wat Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, op 30 Julie 2018 aangekondig het. “Knelpunte soos watter taal as...
deur AfriForum | Aug 23, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het Donald Trump, die Amerikaanse president, se aankondiging op Twitter verwelkom dat hy Mike Pompeo, die Amerikaanse minister van buitelandse sake, versoek het om onwettige grond- en plaasbesettings, onteiening én die...