Header Artwork

Deurdagte beplanning deel van Orania se suksesresep

“Niks merkwaardig in die geskiedenis het tot stand gekom sonder mense wat ’n droom bedink het nie.” Só meen Frans de Klerk, uitvoerende hoof van die Dorpsraad van Orania. Hy het tydens AfriForum se derde takkongres gepraat oor die groei van Orania en  hoe drome ’n...

Afrikaners is hier om te bly

Barend Uys, adjunk uitvoerende hoof van gemeenskapsake by AfriForum, het vandag by die burgerregte-organisasie se derde nasionale takkongres gepraat oor die belangrike rol wat ankerdorpe in die toekoms vir lewensvatbaarheid in Suid-Afrika gaan speel. Uys verduidelik...

Afrikaners se bestaansvraagstuk vra groter konsentrasie

Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging, het vandag by AfriForum se nasionale kongres gesê Afrikaners se probleme en hul bestaansvraagstuk sal in die toekoms deur kulturele kantons en ’n werkbare konsentrasiestrategie opgelos kan word. Buys het gesê volke...

Nuwe konstitusie nodig om vervallende Grondwet te vervang

Die Grondwet het verval en ’n vyfpotige mislukking geword waarop Afrikaners nuwe antwoorde moet bied. ’n Nuwe gunstige konstitusie moet geskep én geleef word anderkant die finale Grondwet, het prof. Koos Malan, dosent in publiekreg aan die Universiteit van Pretoria,...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN