Header Artwork

AfriForum en SAPD trek kaper in Vryburg vas

Die gesamentlike optrede van die AfriForum-buurtwag in Vryburg se protospan en die SAPD het Woensdagnag (22 Augustus 2018) daartoe gelei dat ’n motorkaper in dié dorp vasgetrek is. AfriForum se Kuruman-buurtwag het die Vryburg-buurtwag van dié kaping – wat in Kuruman...

Kabeldiewe trek aan kortste ent

Die AfriForum-tak in Vanderbijlpark se buurtwagspan het op Donderdag, 23 Augustus 2018 drie vermeende kabeldiewe betrap waar hulle besig was om ’n groot ondergrondse kabel in die dorp se NW7-area uit te grawe. Die persone is gearresteer en aan die SAPD oorhandig. Cor...

Suid-Tiroler deel lesse oor selfstandigheid

Thomas Sinha, ’n inwoner van die selfstandige Europese provinsie Suid-Tirool, het dié gemeenskap se stryd vir selfstandigheid by die derde AfriForum takkongres gedeel. Suid-Tirool is ʼn selfstandige provinsie in die noorde van Italië en grens aan die noorde van...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN