Header Artwork

AfriForum se Lichtenburg-tak stig loodskomitee

AfriForum se tak in Lichtenburg het onlangs ’n reorganiseringsvergadering gehou, maar het besluit om vir eers slegs ’n loodskomitee aan te wys wat daarvoor verantwoordelik sal wees om projekte op die dorp aan te pak en sodoende nuwe lede vir dié tak te werf. Ian...

AfriForum se Bronkhorstspruit-buurtwagte help vure blus

AfriForum se Bronkhorstspruit-buurtwagte in Klipeiland en Arborpad het 26 Augustus 2018 in samewerking met die Wilgerivier-brandvereeniging en GE Response ’n groot vuur by Klipeiland geblus. Dié gesamentlike poging het voorkom dat ’n gemeenskapslid se huis afbrand....

AfriForum Jeug dien klagtes teen EFF op twee kampusse in

AfriForum Jeug het op 27 en 28 Augustus 2018 klagtes teen die EFF ingedien op sowel die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus (NWU-Pukke) as die Universiteit van die Vrystaat se Bloemfonteinkampus (UV-Kovsies). Dié klagtes handel onderskeidelik oor die EFF se...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN