deur AfriForum | Aug 31, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Sasolburg het gedurende Augustus ’n nuwe projek geloods wat daarop fokus om stukkende straatligte in Sasolburg en Vaalpark te herstel. Dít volg nadat verskeie inwoners hul ontevredenheid uitgespreek het oor straatligte wat buite werking is en...
deur AfriForum | Aug 31, 2018 | Argiewe
AfriForum vier boomplantmaand, wat op 1 September begin, en het reeds 500 swartkareebome (Searsia lancea, voorheen die Rhus-genus) aan AfriForum-takbesture geskenk. Dié burgerregte-organisasie het oor die afgelope sewe jaar ongeveer 7 000 bome geplant en gaan tydens...
deur AfriForum | Aug 31, 2018 | Argiewe
AfriForum het op 27 Augustus 2018 nege straatligte in Meerluststraat in Pretoria-Oos herstel waarvan gloeilampe gesteel of stukkend was. Van die lamppale se bedrading was alles gesteel. “Die stukkende straatligte het ’n veiligheidsrisiko vir die gemeenskap ingehou,...
deur AfriForum | Aug 30, 2018 | Argiewe
Burgerregte-organisasie AfriForum het vandag kommentaar ingedien op die konsepregulasies oor die toelating van leerders, wat deur die LUR vir Onderwys in Gauteng op 30 Julie 2018 in ’n buitengewone uitgawe van die Provinsiale Koerant gepubliseer is. AfriForum se...
deur AfriForum | Aug 30, 2018 | Argiewe
Die burgerregteorganisasie AfriForum het ʼn formele versoek ingedien by die nasionale polisiekommissaris, generaal Khehla Sitole, om aantygings te ondersoek wat gemaak is deur ʼn lid van ʼn berugte tronkbende dat Julius Malema, die leier van die EFF, hom gaan sien het in...