deur AfriForum | Apr 1, 2020 | Veldtogte en petisies, In die gemeenskap
AfriForum het op 27 Maart 2020 ’n brief aan Lindiwe Sisulu, Minister van Menslike Nedersettings, Water en Sanitasie, gerig om haar departement dringend te versoek om tydens die COVID-19-pandemie aandag te gee aan verskeie waterkwessies waaronder gemeenskappe gebuk...
deur AfriForum | Mar 27, 2020 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die regering vandag gemaan om akkurate en tydige inligting oor COVID-19 tydens die nasionale inperking bekend te maak. Dr. Eugene Brink, gesondheidswoordvoerder by AfriForum, sê die staat was by tye traag met gereelde...
deur AfriForum | Mar 26, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Uitsig het op 25 Maart 2020 gehelp om twee sakerowers vas te trek. Die buurtwag se veiligheidsvoorsitter het omstreeks 19:00 inligting ontvang dat ’n rooftog besig was om by ’n winkel in die buurt plaas te vind. Alle patrolleerders se hulp is...
deur AfriForum | Mar 26, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Krugersdorp het op 23 en 24 Maart 2020 in samewerking met die SAPD en verskeie sekuriteitsmaatskappye twee verdagtes in hegtenis geneem. Dít volg nadat die buurtwag die afgelope week hoësigbaarheidspatrollies in die omgewing uitgevoer het....
deur AfriForum | Mar 25, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
’n Lid van AfriForum se Springs-buurtwag het op 24 Maart 2020 in samewerking met die GPF ’n verdagte aangekeer. Morné Greyling, die buurtwaglid, was by een van sy verskaffers in Selection Park toe hy om 08:00 genader en ingelig is dat ’n verdagte op die perseel...