deur AfriForum | Sep 5, 2018 | Argiewe
AfriForum se nuutgestigte buurtwag in Germiston het veiligheidstoerusting ontvang nadat die plaaslike tak dié behoefte geïdentifiseer het weens ’n toename in misdaadaktiwiteite in die omgewing. Die toerusting sluit koeëlvastebaadjies, glimbaadjies, voertuigmagnete en...
deur AfriForum | Sep 5, 2018 | Argiewe
AfriForum se Middelburg-buurtwag het op 1 September 2018 gesorg dat persone wat grond in Middelburg beset het, dié perseel verlaat. Gemeenskapslede het AfriForum van die grondgrype in kennis gestel, waarna die tak dadelik opgetree het. “Die AfriForum-tak het die...
deur AfriForum | Sep 5, 2018 | Argiewe
AfriForum se Zambesi-tak het die afgelope naweek die Chapel of God’s Grace kerk in Dr. Swanepoelweg skoongemaak en tuinvullis van dié perseel verwyder. Dié aksie volg nadat gemeenskapslede die AfriForum-tak genader het omdat die toestand van die perseel ’n brandgevaar...
deur AfriForum | Sep 5, 2018 | Argiewe
AfriForum se Kempton Park-buurtwag het op 3 September 2018 ’n sigbaarheidspatrollie in samewerking met die SAPD en MML Sekuriteit in Norkempark gehou. ’n Internasionale mediaspan uit Swede het die patrollie vergesel om verslag te doen oor die stand van Suid-Afrikaanse...
deur AfriForum | Sep 4, 2018 | Argiewe
AfriForum se Velddrif-buurtwag het op 2 September in samewerking met die SAPD en ADT Sekuriteit ’n gesteelde voertuig teruggevind en vier verdagtes in verband hiermee gearresteer. ADT het die buurtwag in kennis gestel van ’n verdagte voertuig in Irislaan. Die voertuig...