deur AfriForum | Sep 7, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Schweizer-Reneke en gemeenskapslede het verlede week dele van die dorp waar vullis onwettig gestort word, skoongemaak. Die rommel het die dorp besoedel en ook gesondheidsrisiko’s vir inwoners ingehou. Inwoners het handskoene en vullissakke...
deur AfriForum | Sep 7, 2018 | Argiewe
AfriForum se Goukou-plaaswag het op 1 September bystand verleen nadat ’n plaaswerker ’n verdagte persoon op een van die plaaswaglede se grond naby Albertinia gewaar en die plaaseienaar in kennis gestel het. Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) en ander lede van die...
deur AfriForum | Sep 6, 2018 | Artikels
“Een van die ANC-verteenwoordigers het letterlik haar ore toegedruk en gesê sy wil nie verder na ons voorlegging luister nie.” Kyk dié video vir Ernst Roets se terugvoer oor sy voorlegging aan die parlement in verband met onteiening sonder...
deur AfriForum | Sep 6, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag tydens ’n voorlegging aan die parlementêre portefeuljekomitee belas met die hersiening van artikel 25 van die Grondwet aangevoer dat die ANC/EFF-alliansie se inisiatief om onteiening sonder vergoeding deur te voer ’n...
deur AfriForum | Sep 6, 2018 | Artikels
Deur Mariska Nanni My velkleur bepaal nie my waarde nie. Só lui een van die tientalle plakkate wat vandag tydens die vakbond Solidariteit se staking by Sasol in Secunda vertoon is. Meer as ‘n duisend lede en ondersteuners van Solidariteit en werknemers van Sasol...