deur AfriForum | Sep 11, 2018 | Argiewe
Na aanleiding van die misdaadstatistiek wat vandag bekend gemaak is, is dit duidelik dat die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) en die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) nie in staat is om die burgers van Suid-Afrika na behore te beskerm nie. Die gemelde statistiek...
deur AfriForum | Sep 11, 2018 | Argiewe
Die betreders wat onlangs dr. Motodi Maserumule se grond beset en probeer verkoop het, asook alle strukture wat deur hulle opgerig is, is vanoggend deur die balju vanaf Maserumule se grond verwyder met bystand deur die Rooimiere en die SAPD. Dít volg na aanleiding van...
deur AfriForum | Sep 11, 2018 | Argiewe
AfriForum se Middelburg-tak het op Saterdag 8 September die heliblad by die plaaslike hospitaal begin herstel. Daar was nie meer gepaste landingsareas nie en mediese- en nooddienspersoneel moes voortdurend alternatiewe landingsareas soek vir noodhelikopters om te...
deur AfriForum | Sep 11, 2018 | Argiewe
AfriForum se Goukou-plaaswag, wat deel vorm van die burgerregteorganisasie se Hessekwa-takstruktuur, het op 6 September 2018 opleiding ontvang oor regsaspekte wat op patrollies van toepassing is. Dié gratis opleidingsessie is aangebied deur Thomas van Dalen, AfriForum...
deur AfriForum | Sep 10, 2018 | Artikels
“Ons wil die voorbeeld stel dat verskillende Suid-Afrikaanse gemeenskappe saam kan werk omdat eiendomsregte in almal se belang is.” Só het Kallie Kriel, uitvoerende hoof van die burgerregte-organisasie AfriForum, vandag tydens ’n gesamentlike konferensie met die...