deur AfriForum | Sep 17, 2018 | Argiewe
Bheki Cele, minister van polisie, het op 11 September die nasionale misdaadstatistiek vir 2017/2018 bekend gemaak. Volgens die moordsyfers word tien polisiestasies in die Wes-Kaap onder die topdertig in die land gelys met betrekking tot die aanmeld van moordverwante...
deur AfriForum | Sep 17, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag sterk kritiek uitgespreek oor Eskom se steenkoolkrisis wat sowel gemeenskappe as munisipaliteite se kragtoevoer in gevaar stel. Dit het bekend geword dat vier van Eskom se vyftien kragstasies oor minder as tien dae se...
deur AfriForum | Sep 17, 2018 | Argiewe
AfriForum se buurtwag in Kathu het ‘n nuwe beheerkamer oopgemaak wat by die KCC-terrein geleë is. Lede van die gemeenskap wat by AfriForum se buurtwagaktiwiteite betrokke wil raak moet asseblief kennis neem dat daar ‘n privaat buurtwag in Kathu gestig is...
deur AfriForum | Sep 17, 2018 | Artikels
Deur Alana Bailey In 2017 het AfriForum die eerste keer met die voorsitter van die Bethlehem Museumtrust, mnr. Danie Eichstädt, en sy mede-trustees kontak gehad. Hulle het hulle museum en wenslys onder AfriForum se aandag gebring. Die Bethlehem Museum is in 1964 deur...
deur AfriForum | Sep 17, 2018 | Argiewe
AfriForum Jeug in Kuruman het op Saterdag, 8 September 2018 die parkeerarea van die plaaslike polisiestasie geverf. Dit kom nadat die polisiestasie AfriForum genader het vir hulp hiermee. Die polisie het hulle dank teenoor die AfriForum Jeug-lede uitgespreek. “Die...