Header Artwork

Sigbaarheidsaksie lei tot suksesvolle patrollie

Vrywilligers van AfriForum se Piet Retief-buurtwag het die aand van 14 September 2018 nog ’n suksesvolle sigbaarheidsaksie behartig. Die plaaslike Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het agt van hul lede afgestaan om die patrollie te steun, terwyl verkeersbeamptes...

AfriForum se Vryburg-tak skep hoop tydens boomplantmaand

Die AfriForum-tak in Vryburg het, as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaand, 11 vaderlandswilge by die Voorbereidingskool en drie in die Konsentrasiekampparkie geplant. Volgens Alta Pretorius, AfriForum se distrikskoördineerder in Stellaland, beoog die...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN