deur AfriForum | Okt 1, 2018 | Argiewe
Ná verskeie motordiefstalpogings by die Malita-aftreeoord in Delmas – waartydens een voertuig gesteel is en talle ander se batterye gesteel is – het die Delmas Valke AfriForum se plaaslike tak om hulp genader. Fondse is beskikbaar gestel as deel van die...
deur AfriForum | Sep 28, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Worcester het deur die loop van September 17 bome geplant en geskenk as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaandprojek. Volgens Deon de Jager, AfriForum se distrikskoördineerder vir die Boland, beoog die organisasie om vanjaar...
deur AfriForum | Sep 28, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Stilfontein het onlangs nuwe veiligheidstoerusting in ontvangs geneem weens ’n toename in lede by dié buurtwag. Die toerusting sluit flitse, voertuigmagnete en huisbordjies in. “Die AfriForum-buurtwag in Stilfontein is besig om vinnig...
deur AfriForum | Sep 28, 2018 | Argiewe
Die AfriForum tak in Fochville het 16 inheemse bome geskenk as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaandprojek. Laerskool Losberg, Laeskool Fochville, Fochville Primary School en Hoërskool Fochville het elk vier bome ontvang. Volgens Stephen Nel,...
deur AfriForum | Sep 28, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Germiston het vyf bome by Afrikaanse Hoërskool en twee bome by Laerskool Elspark in Germiston geplant as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaand. Volgens Elize Hern, woordvoerder van AfriForum se Germiston-tak, beoog die organisasie...