Header Artwork

AfriForum Gemeenskapsveiligheid in Kathu ’n wenspan

AfriForum se Kathu-buurtwag het op 5 September 2018, in samewerking met privaat-sekuriteitsmaatskappy JWC Sekuriteit, ’n gesteelde voertuig opgespoor en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) gehelp om vier verdagtes te arresteer. Op 27 September 2018 het die...
Harlequins-sewestoernooi weer ’n reusesukses

Harlequins-sewestoernooi weer ’n reusesukses

Die Universiteit van Pretoria se manskoshuis Maroela en die privaat damesnetbalspan, die Legends, het onlangs as die wenners van die Harlequins Koshuis-sewestoernooi vir rugby en netbal uitgetroon. Maroela se tweede span het ook weggestap as die koshuisplaatwenners...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN